Mario Adorf

Mario Adorf
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 September 1930 (1930-09-08)
Nasionaliteit Duits
Kinders Stella Adorf (b. 1963)
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mario Adorf (gebore 8 September 1930) is 'n Duitse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Lola (1981) en in die televisiereeks Der Schattenmann (1996).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search